Die Getroue Getuie

.: Uitverkiesing: Lees meer...
.: Uitverkiesing! Só noodsaaklik en só logies!
AAN ALLE KINDERS VAN ONS HEMELSE VADER WAT DIE WAARHEID WIL ONTDEK:
UIT DIE BOEK VAN BEN MAREE
Uitverkiesing! Só noodsaaklik en só logies!:
UITVERKIESING
Die Gereformeerde leer sę dat daar ‘n “uitverkiesing” is. Dit is wel korrek. Die moderne kerke sę dat almal gered kan
word – dit is foutief.
Die boeke van ds. Ben Maree is ‘n moet vir elke soekende Bybelstudent en vir elke mens wat die waarheid sy deel wil maak.
Dit handel oor die valshede wat die Christelike kerke verkondig. Die valshede word op grond van die Bybel en korrekte
vertaling uitgewys, so ook die strawwe wat volg op die verwerping van die waarheid, verkeerd glo en doen.
Die boek “Uitverkiesing! Só noodsaaklik en só logies!”
deur ds. Ben Maree beslaan 328 bladsye en is beskikbaar by:
Dat die uitverkiesing op ‘n gene lyn lę is baie duidelik in 1 Petrus 2:9, daar staan in die Grieks:
“Maar julle is ‘n uitverkore gene lyn,….”
Direk in Engels vertaal, uit wat daar staan in Grieks is: “But a race elect, a royal priesthood, a nation holy,
a people for possession, so as the virtues you may all tell out of the (One) from…..”
(AMP) 1Pe 2:9 But you are a chosen race, a royal priesthood, a dedicated nation, [God's] own purchased, special people,
that you may set forth the wonderful deeds and display the virtues and perfections of Him Who called you out of darkness
into His marvellous light. [Exod. 19:5, 6.]
(The Scriptures 1998) 1Pe 2:9 But you are a chosen race, a royal priesthood, a set-apart nation, a people for a possession,
that you should proclaim the praises of Him who called you out of darkness into His marvellous light,
Daardie uitverkiesing is gebaseer op die twee verbonde- die ou en nuwe verbond waar dit net binne die gene lyn van Abraham,
Isak en Jakob gedoen is deur die Hemelse Vader.
Daarom kan Jahshua (Jesus) sę dat Sy dissipels nie na sekere mense moet gaan
en dit wat heilig is vir die varke gooi nie. Wat heilig is, is seer sekerlik die word van ons Hemelse Vader. Ek het nog
nooit daaraan kon dink dat ons predikante na ‘n varkhok of na ‘n hondehok sal gaan om vir hulle te preek of die evangelie
te bring nie.
Dit is dus nie diere waarvan Jahshua (Jesus) hier praat nie, maar Hy praat wel van mense en Hy noem hulle “varke en honde”.
Die vraag is: Het Jahshua mense ooit beledig, of het Hy net vir hulle gesę wat hulle werklik was?
In Mattheus 7:6 staan geskryf: “Moenie wat heilig is , aan die honde gee nie; en gooi julle pęrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie.”
Die vraag is: Het die geskiedenis aan ons die bewyse gelewer dat wanneer daar aan sekere nasies, mense, groepe of rasse,
die evangelie gebring word, hierdie sendelinge en hulle vroue op die aller wreedste wyse vermoor is? Ja, sekerlik.
Dan is dit immers ‘n bewys dat daar baie deeglik na hierdie vers gekyk moet word, want wanneer ek en jy die Evangelie
uitdra en wanneer ons dit wat “heilig” is, aan sekeres gee wat dit nie moet kry nie, dan moet ons nie kwaad wees wanneer
ons verskeur word nie, want die Woord sę dit sal gebeur.
In een van Adriaan Snyman sę boeke, vertel hy van Oom Tom Skeen van Pietersburg wat vir 24 tot 26 jaar sendingwerk in
Zimbabwe gedoen het. Hy het ‘n klomp swart “christene” gehad wat saam met hom gewerk het, en hy was oortuig daarvan dat
hulle Zimbabwe se swartes gaan kersten. Maar toe kom Kommunisme en AK47’s die land in. Die swart “christene” het hulle
Bybels verbrand, die AK47’s gegryp en Oom Tom en sy gesin moes vlug vir hulle lewens. Want hulle “broers” en “naaste” wou
hulle vermoor. Daar is honderde sulke verhale.
In dieselfde hoofstuk in Mattheus 7:22, sę Jahshua (Jesus) daar sal mense wees wat vir Hom sę: “…Meester, het ons nie in U
Naam geprofeteer en in U Naam duiwels uitgedrywe en in U Naam baie kragte gedoen nie?”
Dan sę Jahshua in vers 23 dat daar vir hulle gesę sal word: “En dan sal Ek aan hulle sę: Ek het julle nooit geken nie.
Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!”
Wat my altyd gehinder het, was hoe mense wat hierdie bonatuurlike kragte gedoen het nog in die hel kan beland? Het hulle
omgedraai, of wat is die antwoord? Die antwoord le in vers 23 waar Jahshua sę: “Ek het julle nooit geken nie.” Terwyl van
diegene wat Hy geskape het, van die grondlegging van die aarde af geken en by die naam genoem het (Efesiërs 1:4). So, Hy
het sekeres nie geskape nie en ook nie uitverkies nie.
Hierdie is mense wat bonatuurlike magte besit, maar hulle het Hy nooit geken nie. Dan moet ‘n mens weet dat duiwels wel
uitgedryf kan word deur die mag van duiwels. Dat bonatuurlike kragte en profesieë beoefen kan word deur die mag van die
duiwel, is ook so. Ons kry bevestiging vir Mattheus 7:23 in Amos 3:2 “Julle alleen het Ek geken uit al die geslagte van
die aarde; daarom sal Ek by julle besoeking doen oor al julle ongeregtighede.”
Ook in Psalm147:19 sę Hy: “Hy maak aan Jakob Sy woorde bekend, aan Israel Sy insettinge en Sy verordinge.”
(Let weld at Jakob en Israel dieselfde is, dit wil sę – die Israeliete.) Israel beteken, “om saam met God te regeer.”
Vers 20: “So het Hy aan geen ander enkele nasie gedoen nie; en Sy verordeninge, die ken hulle nie. Halleluja!”
Met die uitstuur van die apostels in Mattheus 10:5 sę Jahshua die volgende: “…Moenie gaan op die pad na die heidene nie,
en moenie ingaan in ‘n stad van die Samaritane nie;”
Vers 6: “maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.”
Dit is verse wat aan ons bekend is, maar die inhoud daarvan het in ‘n sekere mate by ons verbygegaan. Dit is gevaarlik as
ons nie na die hele Skrif kyk nie. Daar is letterlik duisende verse in die Ou-en Nuwe Testament wat sę dat net die Israel
volkere uitverkies is en dit moet in die gene lyn van Isak wees – dit wil sę die “Saksiese nasies”.
Onthou, Jakob het Israel geword, (Genesis 32:28) en Deuteronomium 7:6 sę: Want jy is ‘n volk heilig aan JAHWEH jou God;
jou het JAHWEH jou God uitverkies om uit al die volke wat op aarde is, Sy eiendoms volk te wees.”
Deuteronomium 27:9,10 sę: “Vęrder het Moses en die Levitiese priesters die hele Israel toegespreek en gesę: Wees stil en
luister, o Israel! Vandag het jy die volk van JAHWEH geword.”
Vers 10: “Daarom moet jy na die stem van JAHWEH jou God luister en sy gebooie en Sy insettinge volbring wat ek jou vandag beveel.”
Die uitverkiesing sę ook nie dat die wat uitverkies is noodwendig gered word en nie die bekering nodig het nie. Die
uitverkiesing sę dat daardie persoon die potensiaal het om gered te word en dat die ander nie die potensiaal het nie.
Met die “Verklaring van die gelykenis van die onkruid” van Mattheus 13:36, en ook die ander perikoop word daar ook duidelik
vir ons op die twee saad lyne gewys – die uitverkore saad lyn, oftewel die Goddelike saad lyn en dan ook die sataniese saad
lyn wat in vers 38 beskryf word as “…die kinders van die Bose.”
Daar word dikwels na “die kinders van die koninkryk” verwys as die wat gered sou wees. Dit is nie korrek nie, want ons lees
in Mattheus 8:12 “Maar die kinders van die koninkryk sal uitgedryf word in die buitenste duisternis. Daar sal geween wees
en gekners van die tande.” Hier sę dit duidelik dat die “kinders van die koninkryk”, of die uitverkorenes wat nie tot
bekering gekom het nie, in die verdoemenis sal beland.
“Uitverkiesing” beteken dat mense die potensiaal het om gered te word, maar as daar nie bekering in hulle lewe plaasvind
nie en hulle die Hemelse Vader nie dien deur sy gebooie na te kom nie, is hulle onder die oordeel van die Hemelse Vader.
Onthou Spreuke 28:9 “Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is ‘n gruwel.”
Vuurklip Str. 541
Die Wilgers
Pretoria
Posbus 70770
Die Wilgers
0041
Tel: 012 807 0434
Fax: 012 807 0434