Die Getroue Getuie

.: Lees meer...
.: Godsdiensverraad 6
GODSDIENSVERRAAD TEEN GOD SE VOLK (6)
AAN ALLE KINDERS VAN ONS HEMELSE VADER WAT DIE WAARHEID WIL ONTDEK:
UIT DIE PEN VAN BEN MAREE
GODSDIENSVERRAAD (6)
DIE OPLOSSING VIR ONS EN ONS LAND soos verwerk deur Len Smoog:
In hierdie gedeelte word eeu-oue waarhede wat verswyg word of verdraai of vervals is, blootgelê.
DIE
OPLOSSING VIR ONS EN ONS LAND
Die Boervolk of die Afrikanervolk,
is hier in Suid-Afrika geplant deur die Almagtige God van Hemel en Aarde.
Sedert 1652 het hier Duitsers, Hollanders, Hugenote en Engelse in 1822 hier
aangekom. Die groot gros van hierdie mense was raseg en Godvresend. Daar is
baie Engelse met boere harte wat deel uitmaak van hierdie volk. Die Boervolk is
`n unieke volk, hulle is saamgestel uit verskillende stamme van die volk
ISRAEL. Ja! U lees reg, dit is presies wat ons is. Ons voorouers het na
hulle ballingskap in Assirië oor die Kaukasiese berge getrek, Europa binne
gedring en hulle volgens hulle stamme in verskillende gebiede gevestig en daar
het hulle in die volke van Europa ontwikkel soos ons hulle vandag ken. Dit is
hierdie volke, Duitsers, Hollanders, Hugenote, Engelse, Skote, Iere, ens. wat
deel uitmaak van die volk Israel en hulle vanaf 1652 in Suid-Afrika kom vestig
het. Deur die Bybel, die geskiedenis en volkekunde is daar baie leesstof wat
dit kan bewys. Hierdie land is ONS land en dit is aan ons gegee deur die
Hemelse Vader en daar is baie leesstof wat dit ook bewys.
Daar is net EEN
oplossing vir ons land en daar is twee maniere om dit te kan doen.
Die oplossing is `n TERUGKEER
na die Hemelse Vader en VEROOTMOEDIGING.
Die Eerste Manier
Ons moet die God waaraan ons glo
eers identifiseer en elke een van ons moet dan eers `n vaste besluit neem of
ons in daardie God glo of nie. As ons glo dat die Bybel (die Ou Testament sowel
as die Nuwe Testament) die geïnspireerde Woord van die Hemelse Vader is, dan
kan ons net in een God glo en dit is die God van Abraham, Isak en Jakob, Sy
Seun ons Messias en dat Hy die hoogste prys betaal het sodat Sy volk
die ewige lewe mag beërwe. Let wel – geen ander volk nie – net Sy volk. Indien
u nie in die God van Abraham, Isak en Jakob glo nie, is dit dan nutteloos om
verder te lees. Gee dan liewers hierdie skryfstuk vir iemand wat dit wel glo.
Deuteronómium 7:6: “Want jy is `n volk
heilig aan die Here jou God; jou het die Here jou God uitverkies om uit
al die volke wat op die aarde is, Sy eiendomsvolk te wees.”
2 Petrus 2:9: “Maar julle is `n uitverkore
geslag, `n koninklike priesterdom, `n heilige volk, `n
volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle
uit die duisternis geroep het tot Sy wonderbare lig…” Saam hiermee moet ons
ook glo aan die werking van Sy Heilige Gees, en dat die Bybel die geïnspireerde
Woord van ons Almagtige Hemelse Vader is. Eers wanneer ons hierdie dinge
waaragtig glo, terugkeer na Hom en Hom dien ingevolge Sy Woord, is daar geen
manier dat Hy nie SY VOLK sal laat verootmoedig, en ons en
ONS land genees nie, want Hy sê so: 2Kron. 7:14: …
en My volk oor wie My Naam
uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en My aangesig soek en hulle
bekeer van hulle verkeerde weë, dan sal Ek uit die Hemel hoor en hulle sonde
vergewe en hulle land genees.”
Die oomblik na verootmoediging, sal
dinge gebeur, want ons Hemelse Vader en Sy volk Israel is `n oormag
en wie sal dan kan bestaan teen hierdie Volk? Dan sal die volgende gebeur:
Levítikus 26: 6-8: “Ook sal Ek vrede
gee in die land, sodat julle sal lê en rus sonder dat iemand julle skrikmaak;
en Ek sal die wilde diere uit die land laat verdwyn, en geen swaard sal deur
julle land trek nie. Vers 7: “En julle sal julle vyande
agtervolg, en hulle sal voor julle val deur die swaard.”
Vers 8: “Vyf van julle sal honderd agtervolg, en
honderd van julle sal tienduisend agtervolg; en julle vyande sal voor julle val
deur die swaard.”
Hierdie terug keer na die Hemelse
Vader moet nou dadelik begin word, sodat ons binne die volgende paar jaar in
ons duisende bankvas agter mekaar kan staan en nie `n verdeelde volk wees, soos
wat ons nou is nie. Was die Voortrekkers by Bloedrivier dan nie bankvas
agtermekaar nie? Daar was geen predikant wat saam met hulle getrek het nie;
hulle was teen die trek en het geweier om saam te gaan. Elke gesin het hulle
eie Bybel gehad. Het hulle die Bybel gelees en verstaan? Lees ons die Bybel, en
verstaan ons wat ons lees? Ek praat nie van die nuwe vertaling, wat `n duiwelse
vervalsing is maar wel van die 1933 vertaling. Vergeet van die kerke, dominees,
predikante, lerare, pastore en wat ook al. Daar is van hulle wat weet van al
die leuens en valsheid, maar hulle het nie die “guts” om dit te verwerp en die
ware Woord te verkondig nie. Hulle is bang hulle word uit die kerk geskop en
verloor dan hulle “jobs,” salarisse en al die ander voordele. Daar is weer van
hulle wat nie bewus is van die leuens, omdat hulle die valshede in die
kweekskole geleer het. Nogtans is dit nie `n verskoning nie, want hulle het die
Bybel en deur self studie, gebede en die leiding van die Heilige Gees sal hulle
tot die Waarheid kom. Die kweekskole is
al klaar geïnfiltreer deur die Illuminati en die een wat die kweekskole beheer,
beheer die godsdiens in ons land. Die Jode het miljoene rande gegee vir die
kweekskole in ons land, hoekom dink julle het hulle dit gedoen? Om ons
godsdiens af te water sodat ons almal moet liefhê, (wat teen die Woord is),
sodat ons kan verbaster, (wat ook teen die Woord is), sodat hulle beheer kan
kry van hierdie land. Moet nie glo dat die swartes hierdie land beheer nie. Die
Jode, of te-wel die Geldmag, besit al die goud, koper, ander minerale en al die
geld in die wêreld en hulle gebruik dit om hulle doeleindes te bereik. Hulle
hoofdoel is om alle Israeliete in die wêreld te vernietig, of tot so `n mate te
verminder dat hulle nie meer `n bedreiging kan wees nie, want hulle vrees ons
en hulle weet dat die WAARHEID ons sal vrymaak en dan is dit nag
vir hulle. Elia het lewendig in die hemel opgevaar en ons lees in Markus 9:12
dat Elia weer moet terug kom. Hy moet terug kom om te sterwe, want hy kan
nie verby ons Hemelse Vader se wette kom nie. Onthou Elia het 450 Baälpriesters
geslag by die spruit Kison (1 Konings 18:22-40). Hierdie keer sal
hy hulle seker slag by die Vaal- en Oranjerivier want daar is baie meer as 450
van hulle in Suid-Afrika alleen, wat nog van die res van die wêreld.
Die
volgende valshede word deur die kerke verkondig:
(1) Die Jode is die uitverkore volk van God
Hierdie is verseker een van die
grootste leuens van alle tye. Die Jode en die Israeliete is nie van dieselfde
volk nie. Die Jode is afstammelinge van die Edomiete, die Khazare van Rusland
en ander volke soos die Hun, Magjaar ens. Hulle is `n verbasterde volk. Hulle
is die onkruid; die nageslag van die slang (satan)? Ons Messias en Johannes die
Doper spreek hulle direk aan: Matt 3:7: “Maar toe hy
(Johannes) baie van die Fariseërs en die Sadduseërs na sy doop sien kom, sê hy
vir hulle: Addergeslag,
wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is? Matt 12:34: Addergeslag,
hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die
oorvloed van die hart praat die mond. Lees
ook Matt.23:27-33 En Johannes 8:44.
(2) Kinderbesprenkeling is reg en babas moet gedoop word
Hierdie valsheid het sy oorsprong by
Calvyn en die feit dat dit vals is, word netjies bewys in die boek van ds. Ben
Maree: “Die Doop Van God Of Van Calvyn” Daar staan nêrens in die Bybel
dat kindertjies gedoop of besprinkel moet word nie, of dat die doop in die plek
van die besnydenis gekom het nie. Daar is geen logiese, Woord gefundeerde
manier om te kan sê dat jy `n baba moet doop, of moet besprinkel nie.
(3) Gemengde Huwelike is toelaatbaar
Ek haal aan uit die boek “Godsdiensverraad
wat ons en ons land vernietig” van
ds. Ben Maree: “Een van die skrikwekkende dinge wat in ons land gebeur het was
toe mnr. P.W. Botha sekere geestelike leiers en teoloë gevra het of gemengde
huwelike teen die Woord van die Hemelse Vader is. Hy het dit duidelik vir hulle
gestel dat hy `n politikus is en dat dit nie sy veld is nie en dat hulle vir
hom leiding moet gee. Die geestelike leiers het gesê dat dit nie teen die Woord
is nie, apartheid is sonde en gemengde huwelike mag plaasvind. Hierdie
uitspraak is lynreg teen die Woord, maar dit is absoluut in lyn met die leuens
van die Illuminati, wat sê: “Kom ons verbaster hulle en
ons heers `n duisend jaar oor hulle.” Want dan het daar deur verbastering
`n verdomming plaasgevind. Afgesien van die feit dat gemengde huwelike teen die
Woord is sal dit `n totale degenerasie meebring wat skrikwekkend is. Dat
geestelike leiers nie hierdie insig het nie, is vir my verstommend.
In Esra 9:2 staan
geskrywe: “Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hulle
seuns geneem, sodat die heilige geslag hom met die volke van die lande
vermeng het en die owerstes en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand
gehad.”
Esra 9:14: “Sal ons weer U gebooie
verbreek en ons verswaer met hierdie gruwelike volke? Sal U nie op ons
vertoornd wees, totdat ons vernietig is, sodat daar geen oorblyfsel of vry
geraakte Meer is nie?”
Nehemia 13:25: “Daarom het ek met hulle getwis en hulle
gevloek, en sommige van hulle geslaan en die hare
uitgepluk en hulle by God besweer: Julle mag julle dogters nie aan
hulle seuns gee, en julle mag nie van hulle dogters vir julle seuns of vir
julleself neem nie!”
Hierdie profeet van dies Hemelse
Vader het hulle gevloek en geslaan en met hulle getwis en hulle hare uitgepluk,
omdat hulle hierdie goddelose ding gedoen het. Ons geestelike leiers sê: “Julle
moet dit doen en dit is toelaatbaar.” Gebruik hulle `n ander Bybel? Hoekom
hierdie valsheid? `n Bekende professor het in `n tydskrif vir `n dame gesê om
te verbaster, is korrek. Lees ook Esra 10:2, Nehemia 10:30
en13:27
In Numeri 25:9 lees
ons dat vier-en-twintig-duisend
Israeliete gesterf het as gevolg van die verbastering, en toe een
man, naamlik Pinehas, opstaan en `n paartjie doodmaak, het die plaag onder
Israel opgehou. Pinehas is deur die Hemelse Vader vereer vir hierdie daad.
Hoe werk dit dat die kerke se uitsprake absoluut in lyn is met die Illuminati
se doelwit van verbastering en oorheersing? Want die Illuminati weet dat dit
verdomming sou meebring, maar die kerke nie. Kan dit waar wees dat deur die
toedoen van die kerke in ons land, die heiligheid, die uitverkorenheid van
hierdie volk, uit die wetboeke van hierdie land uitgeskryf is? Hiervoor sal die
kerke en hulle leiers waaragtig voor die Hemelse Vader verantwoording moet
doen. Let op daarna dat daar in Genesis 28:14 staan: “…en
jou nageslag sal wees soos stof van die aarde, en jy sal uitbrei na die weste
en ooste, en na die noorde en suide; en in jou en jou nageslag sal al die
geslagte van die aarde geseën word.” Onthou daar is `n verskil tussen “gered”
word en “geseën” word. Die uitverkore volk sou oor die
lengte en breedte van die wêreld versprei en nou kom die uitsprake in hierdie
verse, dat daar verbastering plaasgevind het met die volke van die lande
waarheen hulle uitgebrei het. Waar die Israeliete gekom het, was daar volkere
in die lande en die Israeliete moes oorneem, maar hulle mag nie verbaster het
nie. Presies so het ons volksplanting ook plaasgevind met volke in die land.
Die wonder genade is dat die verbastering nou eers begin. In die voorwoord van
my boekie oor die doop het ek die volgende gesê, en wil dit graag herhaal. Die
Hemelse Vader gee aan `n land ’n politieke leier soos wat die volk se
geestelike vlak is.
Daar staan egter ook in Deuteronómium
23:2 geskryf:
“Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom
nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.”
Die Hebreeuse woord
“mamzeer” is “baster” en niks anders nie. “Baster”
beteken `n vermenging van die Goddelike geslag met die sataniese
geslag. `n Baster is nie `n Hollander, Boer, Duitser en `n Engelsman wat met
mekaar trou nie. In die Nuwe Vertaling staan daar in Deuteronómium 23:2:
“Niemand wat gebore is uit ontoelaatbare geslagsgemeenskap (b) mag lid van
die gemeente word nie, selfs nie so `n persoon se tiende nageslag nie.”
Voorhuwelikse omgang is seker ook
ontoelaatbare geslagsgemeenskap. Dit wil sê dat selfs die kinders wat uit sulke
gebeure gebore word, se tiende nageslag nie in die gemeente mag kom nie, wat
verkeerd is volgens die Nuwe Vertaling. Party predikante se gemeentes sal
sekerlik verskraal op grond van hierdie vers, as dit toegepas word. Die
interessante van hierdie vers is dat die voetnota (b), verwys na Levitikus
18 vanaf vers 6-20. In Levitikus 18:9 staan die volgende: “Jy
mag nie met jou suster gemeenskap hê nie, ook nie met `n halfsuster aan
vaderskant of aan moederskant nie, of hulle nou deel is van die gesin of nie.” Vers
11: “Jy mag nie
met `n halfsuster aan vaderskant gemeenskap hê nie, want sy is jou suster.”
Hierdie vertaling sê dus dat Abraham
nooit in die gemeente van die Hemelse Vader behoort te wees nie. Aan die ander
kant dink die Hemelse Vader weer so baie van Abraham, dat Hy Sy Bloedverbond,
wat die basis is van die hele heilsbeplanning van Jahweh, met Abraham aangaan.
Ook is Abraham die man wat genoem word “die vriend van Jahweh”,
maar die vertalers kry hom uit die gemeente uit. Dit is geheel en al belaglik.
Die ironie is dat die baster (volgens die Nuwe Vertaling) in die gemeente mag
wees, maar die “vriend van God” nie daar mag wees
nie. `n Mens moet erken dat met soveel valsheid in die kerke jy
Abraham seker ook nie in die gemeente sou kry nie. (Sien ook: Joshua 23:6-8, 11-16; Esra 9:1-3,11-14;
Esra 10; Ex 23:32-33; Ex 34:15,16; Deut 7:1-4; Neh. 10:30; 13:3, 23-27; Eseg. 23:30; Dan 2:42, 43;
Num 25:1-8, 16-18; Rigt. 3:5-7; 1 Kon 11:2; Ps. 106:34-36; Hos. 7:8-10; Mal 2:10-17)
`n Kenner van die genetika, dokter
Cockroft, het die volgende aangaande Deuteronómium 23:2 gesê: “Sou
`n Witte en `n Swarte verbaster, en dan vir die volgende tien geslagte suiwer
wit bloed bybring, dan is die tiende geslag die suiwerste wit wat hy kan
kom ( let wel nie suiwer wit nie
) maar in die elfde geslag slaan hy terug.” Dit is interessant dat daar ook
in die Huisgenoot en ander tydskrifte, artikels hieromtrent verskyn het.
Navorsing het getoon dat die bees en die skaap terugslaan in die sewende
geslag, die perd in die negende en die hoender in die vyfde geslag. Dit is `n
wetenskaplike verklaring van hierdie vers. Die grootste Wetenskaplike – die
Hemelse Vader, het gesê al is hy die suiwerste wit wat jy hom kan kry (let wel–
nie suiwer wit nie) mag hy nog steeds nie in die vergadering van die Hemelse
Vader wees nie. Wat het dan geword van 1Petrus 2:9 waar daar
staan: “De ghenos eklekton”, “maar julle is `n uitverkore genelyn”? Wat
het geword van die Saksiese genelyn soos reeds behandel is? Hierdie soort
vertaling is vervalsing en dit is op `n verraderlike wyse gedoen.”
(4) Die kerk is die uitverkore
bruid, die vergeestelikte Israel
Hierdie is ook verseker een van die
grootste leuens van alle tye. Die kerk beweer dat hulle die uitverkore bruid,
die vergeestelikte Israel verteenwoordig en dat die verlossingswerk van Jahshua
vir die ganse mensdom is. Wat is die skriftuurlike gronde hiervoor? Die
woord kerk kom nêrens in die Bybel voor nie.
Wie is dan die uitverkore bruid as
dit nie die kerk is nie? Daar kan vanuit
die Skrif bewys word, dat die bruid die fisiese volk Israel is en dat Jahshua
slegs vir hierdie volk gesterf het!
Die genoemde valshede is nie al nie;
daar is
nog baie wat deur die Bybel uitgewys en bewys kan word
dat dit vals is.
PREDIKANTE! PASTORE! TEOLOË! En julle wat hierdie leuens verkondig en die leuens
doen, waarom doen julle dit? Waarom verlei julle die BOERVOLK, die volk van
God? Ek pleit by julle, ondersoek die
leuens wat in
hierdie geskrif genoem
is, en wanneer julle besef dat
dit inderdaad leuens is, kom dan terug
na die ou paaie, bekeer julle en
verkondig die WAARHEID
aan ONS VOLK.
Nog ’n populêre leuen is dat almal na God se beeld geskape is.
Onthou ons aanbid `n Almagtige,
Alomteenwoordige, Onveranderlike God.
Die volgende kom uit die boekie KERK
OF VOLK:
Mal 3:6: “Want Ek, die HERE (Jahweh), het nie
verander nie;
Luk 21:33: “Die hemel en
die aarde sal verbygaan,
maar my woorde sal nooit
verbygaan nie.”
Hebr. 13:8: “Jesus (Jahshua)
Christus is gister en vandag dieselfde
en tot in ewigheid.”
Jak 1:17: “…van die
Vader van die ligte, by
wie daar geen verandering
of skaduwee van omkering is nie.” Met ander woorde die God van Abraham, Isak
en Jakob is `n onveranderlike God. Nou kom die vraag: Waarom verander die kerk?
Wat 20 jaar gelede volgens die kerk sonde was is vandag reg en andersom.
Hoekom? Of aanbid die kerk miskien `n veranderlike god? Of interpreteer ons Sy
Woord so teenstrydig? Openbaar Hy Homself so swak, `n volmaakte God? Nee, dit
kan tog nie wees nie. Waarom sal Hy vir 4000 jaar lank Sy verbonde en beloftes maak
aan Adam se nageslag deur Abraham, Isak en Jakob (Gen. 17:19), die Edomiete
(Mal 1:4) en Kanaäniete (Gen. 9:25, Sag 14:21) vir ewig vervloek, aarde toe kom
en die ewige vloek ophef en verander in `n seën? Is dit `n God van sy woord?
“Jesus (Jahshua) Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid”
(Hebr. 13:8) en by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie
(Jak 1:17). Jahweh is onveranderlik en
Sy woord kan ook nie teenstrydig wees nie. Slegs in die lig hiervan kan enige
Bybelse vraagstuk, sinvol vertolk word.
Ons kan slegs tot die waarheid kom
deur biddend selfstudie te doen. Geen predikant, geen mens, geen kerk, geen
formulier, geen sinode, nie ek of u, maar slegs Jahweh kan ons leer:
Matt 23:10: “Julle moet julle ook
nie leermeester laat noem nie, want een is julle leermeester;
Christus.”(Jahshua)
Joh. 6:45: “…En hulle sal almal
deur God geleer wees. …”
1 Joh. 2:27 “En die
salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat
iemand julle leer nie; …” (Sien ook Jer. 33:3, en Joh. 16:13)” Einde van aanhaling.
HALLELUJA PRYS SY WONDERLIKE NAAM
Die Tweede Manier
Ons ploeter maar aan soos wat ons
nou doen, totdat ons Hemelse Vader se strafgerig so erg word dat Hy aan ons
doen soos wat daar staan in Levitikus 26:17-20: “En Ek sal My
aangesig teen julle rig, sodat julle voor julle vyande verslaan word; en julle
haters sal oor julle heers, en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg
nie.”
Ons word reeds voor ons vyande
verslaan, hoeveel van ons mense is nie al vermoor nie?
Hoeveel van ons mense het al na
ander lande gevlug terwyl niemand hulle agtervolg nie?
Vers 18: “En as julle dan nog
nie na My luister nie, sal Ek voortgaan om julle sewevoudig weens julle sondes
te tugtig.”
Vers 19: “En Ek sal julle
trotse mag verbreek, en sal julle hemel maak soos yster en julle aarde soos
koper.”
Ons het voorwaar `n
trotse weermag gehad, en wat is dit nou?
Vers 20: “En julle krag sal
tevergeefs verbruik word, want julle land sal sy opbrengs nie gee nie, en die
bome van die land sal hulle vrugte nie gee nie.”
Hierdie strafgerig is aan die kom en is baie naby.
Vers 22: “En Ek sal die wilde
diere van die veld onder julle in stuur, en dié sal julle kinderloos maak en
julle vee uitroei en julle verminder, sodat julle paaie verlate sal wees.” Hierdie strafgerig
moet nog kom, want ons is nog nie kinderloos nie en ons paaie
is nog nie verlate nie. Hierdie wilde diere van die veld waarvan
hier en ook in Levitikus 26 vers 6 gepraat word, is nie wilde diere soos wat
ons in die Kruger Wildtuin kry nie. Vir verduideliking haal ek weer aan uit ds.
Ben Maree se boek, “Godsdiensverraad wat ons en ons land
vernietig:” “In Levítikus 26:6 staan die volgende: “Ook
sal Ek vrede gee in die land, sodat julle sal lê en rus sonder dat iemand julle
skrikmaak; en Ek sal die wilde diere uit die land laat
verdwyn en geen swaard sal deur julle land trek nie.”
Toe die Hemelse Vader die wilde
diere klaar geskep het, was dit goed in Sy oë – maar dié sal Hy nou uitwis en
laat verdwyn, as die mense Sy wette nakom. Dit is onlogies en wil dan voorkom
asof die Hemelse Vader Sy eie skepping – wat Hy as goed beskryf het – uitwis.
Die vraag is: hoe kon die Bybelvertalers die woord “ra-ah ga-jah”
soos wat dit in die Hebreeus voorkom met “wilde diere” vertaal?
In die Septuagint word daar gepraat van “ponera theria” en het
dit dieselfde betekenis. Dit is in wese nie, “wilde diere” nie,
maar “bose diere”. Bose diere is totaal iets anders.
Die Hebreeuse woord “ra-ah”
beteken: “boos, breek in stukke, sleg, doen kwaad, goed vir niks, maak
seer, vertoon homself vriendelik”- volgens Strongs 7489. Die Griekse
vertaling van die Ou Testament, naamlik die Septuagint (LXX) gebruik die woord “Ponera”
wat beteken: “Boos, lafhartig, veroorsaak pyn en ellende,
nutteloos, sleg.” Hoe kan die Bybel vertalers dit so swak vertaal en
die wyse waarop hierdie wesens geïdentifiseer kan word, weg vertaal?” Tot so
vêr die aanhalings.
Sien u wie hierdie wesens is? Lees Levítikus
26 verder en sien die verskriklike strawwe wat gaan volg na vers
22. Nadat hierdie strafgerigte tot by `n seker punt teen ons voltrek is
sal daar baie min van ons oor wees. Hierdie oorblyfsel sal dan doen soos
beskryf in paragraaf (2) en hulle sal skuil by ons Hemelse Vader en as gevolg
van loutering, hulle verootmoedig en dan is dit nag vir hulle vyande. So, die
tweede manier om die oplossing vir ons en ons land te bereik is presies
dieselfde as die eerste manier. Dit gebeur net baie later wanneer ons amper
almal uitgedelg is omdat ons nie nou wou luister nie.
Onthou net jou naaste is jou
volksgenoot wat raseg is, soos jy lyk en soos jy is, Dit is hy wat jy moet
liefhê, en dit is hy aan wie jy sendingwerk moet doen, nie jou vêrste
nie. Die wet, “jy moet jou naaste liefhê soos jouself”, is nie
haalbaar nie. In `n gevaar situasie verdedig ek hom, het ek hom liewer as
myself. Verdedig ek myself, het ek myself liewer as vir hom. Dit moet wees: “jy
moet jou naaste soos jouself, liefhê”.
Ons moet nou aan die werk spring!
Kry leesstof wat die Waarheid uit wys, bevestig dit deur self die Bybel te
ondersoek en gaan dan en verkondig dit sovêr as moontlik. Doen sendingwerk
onder jou eie soort. Bid vir leiding.
Onthou die Woord sê in Matthéüs 7:7: “…SOEK, EN JULLE SAL
VIND; …”
Len Smoog
Posbus 2447
Lichtenburg
2740
Sel: 072 781 5972
Die boeke van ds. Ben Maree is ‘n moet vir elke soekende Bybelstudent en vir elke mens wat die waarheid sy deel wil maak. Dit handel oor die valshede wat die Christelike kerke verkondig. Die valshede word op grond van die Bybel en korrekte vertaling uitgewys, so ook die strawwe wat volg op die verwerping van die waarheid, verkeerd glo en doen. Die boek “Godsdiensverraad wat ons en ons land vernietig” deur ds. Ben Maree beslaan 483 bladsye en is beskikbaar by:
Vuurklip Str. 541
Die Wilgers
Pretoria
Posbus 70770
Die Wilgers
0041
Tel: 012 807 0434
Fax: 012 807 0434
[ Lees Godsdiensverraad (7) (Doop)... ]