.: Lees meer...

.: Godsdiensverraad 2





GODSDIENSVERRAAD TEEN GOD SE VOLK (2)

AAN ALLE KINDERS VAN ONS HEMELSE VADER WAT DIE WAARHEID WIL ONTDEK:

UIT DIE PEN VAN BEN MAREE

GODSDIENSVERRAAD (2)

Die tweede uittreksel deur Len Smoog vanuit die boek “Godsdiensverraad wat ons en ons land vernietig” deur ds.Ben Maree:

In hierdie boek word eeu-oue waarhede wat verswyg word of verdraai of vervals is, blootgelę.


Die Doop

 

Die doop is een van die belangrikste gebeure in die lewe van ‘n mens. Nêrens in die ganse Woord staan daar dat kindertjies besprinkel of gedoop moet word nie. Oral waar die doop behandel word, handel dit oor iemand wat tot bekering gekom het, glo en dan gedoop moet word. Die doop is die simbool van die aflegging van die ou lewe en die opstaan in ‘n nuwe lewe. Soos wat Jahshua ‘n ou lewe afgelê het en opgestaan het in ‘n verheerlikte lewe. Dit is die beginpunt van die wandel van ‘n kind van die Hemelse Vader met Hom. Hierdie beginpunt is afgesny deur ‘n vervalste teologie. Ek verwys na ‘n boekie wat ek geskryf het –“Die Doop Van God Of Van Calvyn?” Die woord doopgee vir ons die betekenis en hoe dit gedoen moet word. Almal weet en verstaan wat dit beteken as ek sê: “Ek doop die beskuit in die koffie.” Ek steek dan nie my vingers in die warm koffie en besprinkel die beskuit nie – ek druk die beskuit in die koffie en haal dit uit. Die woord baptizo sê ook baie duidelik dat die persoon heeltemal onderdompel word. Calvyn sê selfs asof met water omgewe”. Dit is so snaaks almal verstaan die woord “doop” totdat hy dit in die Bybel lees, dan beteken dit iets anders. Onthou, Openbaring 21 en 22 sê drie keer dat alle leuenaars hel toe gaan – Pasop!!

                                                                 

 

Vertaling uit Grieks

 

Dit is baie belangrik dat aan u bewys gelewer word dat Baptizowel beteken wat gesê is en daarom word ‘n afdruk uit die Strong’s Konkordansie hieronder vir u gegee.

                                               

                 

Die Betekenis van die Doop

 

 

G907. βαπτίζω  baptizō, bap-tid'-zo; From a derivative of G911; to make

whelmed (that is, fully wet); used only (in the New Testament) of

ceremonial ablution, especially (technically) of the ordinance of

Christian baptism: - baptist, baptize, wash.

 

G908. βάπτισμα baptisma, bap'-tis-mah; From G907; baptism (technically or figuratively): - baptism.

 

G909. βαπτισμός baptismos, bap-tis-mos';From G907; ablution (ceremonially or Christian): - baptism, washing.

 

 

G910 Βαπτιστής Baptistēs, bap-tis-tace'; From G907; a baptizer, as an epithet of Christ’s forerunner: - Baptist.

 

 

 

Woordomskrywing:

 

Die betekenis van die woord “doop” –

Die woord “doop” beskryf presies wat dit beteken. Dit beteken om iemand of iets heeltemal in vloeistof te plaas, te onderdompel of met vloeistof te bedek.

 

 

Kyk ook na die woord ‘doop’ in Grieks “baptizō

G907  βαπτίζω

baptizō

Thayer Definition:

1) to dip repeatedly, to immerse, to submerge (of vessels sunk)

2) to cleanse by dipping or submerging, to wash, to make clean with water, to wash one’s self, bathe

3) to overwhelm

Part of Speech: verb

A Related Word by Thayer’s/Strong’s Number: from a derivative of G911

G911  βάπτω

baptō

 

Thayer Definition:

1) to dip, dip in, immerse

2) to dip into dye, to dye, colour

Part of Speech: verb

A Related Word by Thayer’s/Strong’s Number: a primary word

 

 

Vir die vertalers van die Bybel die volgende vraag: Hoekom het julle die vertaling gedoen volgens julle Gereformeerde dogmatiek en nie volgens dit wat daar in God se Woord in die Grieks staan nie?

 

 

Matthéüs 3:11

εγω1473

μεν3303

βαπτιζω907

υμας5209

εν1722

υδατι5204

I

indeed

baptize

you

in

water

 

εις1519

μετανοιαν.3341

ο3588

δε1161

οπισω3694

μου3450

to

repentance.

He

but

after

me

 

ερχομενος2064

ισχυροτερος2478

μου3450

εστιν,2076

 

coming

stronger than

me

is, of

 

ου3739

ουκ3756

ειμι1510

 

 

whom

not

I am

 

 

 

 

 

In ons Bybel staan: “Ek doop julle wel met water” – Die Grieks sê “in water”.

 

 

Markus 1:8

εγω1473

μεν3303

εβαπτισα907

υμας5209

εν1722

υδατι5204

I

indeed

baptized

you

in

water.

 

αυτος846

δε1161

βαπτισει907

υμας5209

εν1722

He

but

will baptize

you

in (the)

 

πνευματι4151

αγιω.40

 

 

 

 

Spirit

Holy.

 

 

 

 

 

 

Afrikaanse Bybel: “Ek het julle wel met water gedoop” – Die Grieks sê “in water”.

 

 

Lukas 16:24

λαζαρον2976

ινα2443

βαψη911

το3588

ακρον206

του3588

Lazarus

that he

may dip

the

tip

of the

 

δακτυλου1147

αυτου846

υδατος5204

και2532

καταψυξη2711

finger

of him

of water,

and

may cool

 

την3588

γλωσσαν1100

μου3450

οτι3754

οδυνωμαι3600

 

the

tongue

of me

because

I am suffering

 

 

εν1722

τη3588

φλογι5395

ταυτη.3778

 

 

in

the

flame

this.

 

 

 

 

Afrikaanse Bybel: Luk 16:24 – “En hy roep en sê: Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam.”  U sien, hulle kan dit wel reg vertaal indien dit hulle valse dogma pas!

 

 

Johannes 1:26, 31, 33

26    

απεκριθη611

αυτοις846

ο3588

ιωαννης2491

λεγων3004

 

Answered

them

--

John,

saying

 

 

εγω1473

βαπτιζω907

εν1722

υδατι5204

μεσος3319

 

I

baptize

in

water;

amidst

 

 

δε1161

υμων5216

 

 

 

 

but

you

 

 

 

 

 

31

καγω2504

ουκ3756

ηδειν1492

αυτον846

αλλ235

ινα2443

 

And

I not

did know

Him,

but

that He

 

 

φανερωθη5319

τω3588

ισραηλ,2474

δια1223  τουτο5124

 

 

be revealed

--

to Israel,

therefore

 

 

 

ηλθον2064

εγω1473

εν1722

τω3588

υδατι5204

 

came

I

in

the

water

 

 

βαπτιζων907

 

baptizing

 

 

 

33

καγω2504

ουκ3756

ηδειν1492

αυτον846

αλλ235

 

And

I not

did know

Him,

but

 

 

ο3588

πεμψας3992

με3165

βαπτιζειν907

εν1722

 

the (One)

sending

me

to baptize

in

 

 

υδατι5204

εκεινος1565

μοι3427

ειπεν2036

εφ1909

 

water,

that One

to me

said,

On

 

 

ον3739 αν302

ιδης1492

το3588

πνευμα4151

καταβαινον2597

 

whomever

you

see

the Spirit

coming

 

 

 

 Die man in die motor rol in sy skatte”. Vervang nou “in” met die woordjie “met” en kyk die verskil. “Die man in die motor rol met sy skatte”. Dit kan baie pynlik of selfs dodelik wees. ’n Klein woordjie maak ‘n geweldige verskil. Dit bly net ongelooflik dat dit niemand pla – selfs nie eers die vertalers nie – dat dit ‘n foutiewe vertaling is nie. In die Nuwe Vertaling gaan dit egter verder en daar word Handelinge 8:37 net summier uit die Bybel gehaal omdat dit dié vers is wat die bababesprinkeling en die totale besprinkelingsideologie in een enkele vers in die asblik gooi.

 

Handelinge 8:36-38: “En terwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle by water; en die hofdienaar sê vir hom: Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?”

Vers 37: “Toe sê Filippus: As u glo met u hele hart, is dit geoorloof. En hy antwoord en sê: Ek glo dat Jahshua Christus die Seun van God is.” Vers 38: “En hy het beveel dat die wa moes stilhou; en hulle het altwee in die water afgeklim, Filippus en die hofdienaar; en hy het hom gedoop.” Vers 37 begin met die woordjie “as” wat ‘n voorwaardesin inlei. Dit sê dus “as” hy glo, is die doop geoorloof. Op grond van hierdie man se getuienis en sy geloof is hy gedoop. Hierdie vers verwerp Calvyn se besprinkelingsdoop en daarom laat hulle dit net uit. Dit staan baie duidelik dat as iemand “glo”, mag hy gedoop word. Met ander woorde, ‘n ongelowige babatjie MAG nie gedoop word nie. Hoe tragies is dit nie, dat in die Nuwe Vertaling juis hierdie vers, wat as kriterium die toelating tot die doop gee, totaal-en-al uitgelaat is? Dit is vervalsing in die ergste graad!

 

BESNYDENIS

 

Onder die Israelgroepe het daar mooi waarhede na vore gekom, maar daar is ook geen ander kerk in ons land waarin so ‘n bondel geestelike snert verkondig word, as by die genoemdes nie. Twee van die groepe is al feitlik ‘n kultus. Die een ou sê selfs hy is Elia en somtyds is hy Jahshua. Hy het ook ‘n troon van ± R14 000 laat maak. Hy preek ook met sy rollie aan sy gordel. Ek het hom nie gevra of hy van Texas af kom nie, ek was bang, want hy het ‘n skietding en ek nie, en miskien hou hy nie van vrae nie.

 

Die “Dogter van Sion” in Pretoria, het selfs ‘n eie Bybelvertaling gedoen en word die “Gedenkboek Van Jahweh”, genoem. Hierdie “vertaling” is gedoen deur ‘n jongman wat sover vasgestel kan word, ‘n matrieksertifikaat het, en nie ‘n enkele minuut se Hebreeus of Griekse onderrig nie. Op ’n stadium het hy en sy vroutjie die drade gesny, want die hekke word gesluit en het hulle gevlug. Waarom weet ek nie. Daar het ander gevlug. Hierdie “vertaling” is ‘n grenslose vervalsing. En dit is ongelooflik hoe die Israeliete die ding koop!!! Maar daar is iets nog baie erger, naamlik die besnydenis wat nou toegepas word. In my boekie “Onvergeefbare Sondes”, word hierdie as ‘n onvergeefbare sonde verduidelik. In ‘n opebrief het ek gesê Paulus en die N.G. Kerk dwaal nie eers so erg nie. Die besnydenis is ‘n teken van die Ou Verbond, Génesis 17. In Jeremia 31:31 word geprofeteer dat daar ‘n Nuwe Verbond, d.w.s. ’n Nuwe Testament gaan kom, en in Hebreërs 8:6, word vir ons gesê dit is ‘n beter verbond wat op beter beloftes wetlik gegrond is, dit is reeds behandel. Die uitstorting van die Heilige Gees word op kontraktuele basis deur die Nuwe Verbond uitgestort en dit word beseël met Jahshua se bloed soos Hy self sê in Matthéüs 26:28.

 

So ons het die keuse tussen die besnydenis en die Nagmaal waarin ons deel het in Sy bloed deur die drink van die wyn. Ek het ± 2 jaar gelede geskryf en gesê dat dié wat hulle laat besny, die leiding van die Heilige Gees verloor het, en sal stelselmatig die Nuwe Testament, en dit sluit natuurlik die Nagmaal in, en vir Jahshua verwerp. En so hét dit gebeur. Lees asseblief die genoemde boekie vir volledige verduideliking.

 

Dit is die opsetlike sonde van Hebreërs 10:26-31: “Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie.” Vers: 27: “…maar ‘n verskriklike verwagting van oordeel en ‘n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer.” Vers 28: As iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy sonder ontferming op die getuienis van twee of drie.” Vers 29: hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap het en die bloed van die testament waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het?” Vers 30: Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: die Here sal Sy volk oordeel.”

Vers 31: Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.”

 

Om die bloed van Jahshua te vertrap, is om ander bloed te laat vloei in ‘n religieuse verband en dit is om weer te offer, en/of jou te laat besny. Handelinge 15 sê duidelik die apostels, ouderlinge, twee profete en die Heilige gees, het besluit die besnydenis is nie meer van toepassing nie. Hierdie is ‘n uiterste effektiewe aanslag van die duiwel en het hy gewen as ‘n persoon hom nou laat besny, want daar is nie omdraaikans nie. Vroue wat die besnydenis aanvaar en glo, kom ook onder dieselfde oordeel. Hoe verskriklik tragies. Mag die Hemelse Vader u genadig wees om dit nooit te doen nie.

(Onthou ‘n man kan besny word as gevolg van mediese redes, maar dit is verkeerd sodra dit in ‘n religieuse verband gedoen word).  

 

DIE  HAAN

 

Selfs die duiwel hou van afgerondheid en daarom plaas hy bo-op die kerktoring die simbool van opstand en verwarring. Dit is ook nog sy teken van verloëning en verraad, die HAAN. As ek verkeerd is, hoekom is daar dan die torings en die hane en hoekom gaan die torings val? Jesaja 30:25.  Matthéüs 26:75 sê “En dadelik het die haan gekraai en Petrus het die woord van Jahsua onthou wat Hy vir hom gesę het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. EN HY HET BUITENTOE GEGAAN EN BITTERLIK GEWEEN.” Weet u, die verraad van die kerk is tot vernietiging van die mens en sy land, volkome, een honderd persent  (100%). 

 

 

Seënwense

Len Smoog

 

Posbus 2447

Lichtenburg

2740

 

Sel: 072 781 5972

 

Die boeke van ds. Ben Maree is ‘n moet vir elke soekende Bybelstudent en vir elke mens wat die waarheid sy deel wil maak. Dit handel oor die valshede wat die Christelike kerke verkondig. Die valshede word op grond van die Bybel en korrekte vertaling uitgewys, so ook die strawwe wat volg op die verwerping van die waarheid, verkeerd glo en doen. Die boek “Godsdiensverraad wat ons en ons land vernietig” deur ds. Ben Maree beslaan 483 bladsye en is beskikbaar by:

 

 

HUTTEN-BUCHDIENST

Vuurklip Str. 541
Die Wilgers
Pretoria

Posbus 70770
Die Wilgers
0041

Tel: 012 807 0434
Fax: 012 807 0434



[ Lees meer... ]